News

Think with us GroenGetrou! Help revive and rebuild so we may have a blessed basket and baking dish every day.

Up and Coming...

Newsletter Board
▼

January

Sal ons ou vriende ooit vergeet?
×

Sal ons ou vriende ooit vergeet?

Desember was ‘n goeie maand vir ons gesin. Ons moes ongelukkig ook die hartseer beleef om afskeid te neem van ons geliefde Bella.

Read More

February

Somer...
×

Somer...

As die eerste maand enigsins ‘n indikasie is van hoe die jaar gaan wees, is ek beide opgewonde en senuweeagtig.

Read More

March

Lewe!
×

Lewe!

Vanoggend het ek wakker geword met die gedagte om werklik voluit te lewe.

Read More

April

Die Dieetkundige, Die Boer en die Sjef.
×

Die Dieetkundige, Die Boer en die Sjef.

Maart het begin met \'n geselligheid te Oleander Gastehuis. Die dieetkundige, die boer en die sjef was \'n inligtings geleentheid asook \'n vreeslik-lekker-eet-geleentheid.

Read More
Maart maand in dié deel van die Vrystaat is groen.
×

Maart maand in dié deel van die Vrystaat is groen.

Ons het ons jaarlikse reënval in die laaste vier weke ontvang en behalwe dat ek soms wens dat braaikuikens kan swem, gaan dit goed.

Read More

May

Gesond, Natuurlik, Heerlik!
×

Gesond, Natuurlik, Heerlik!

Dit is Mei en ek kan dit amper waag om te sê: Ons het die reën oorleef!

Read More
Blokkies en Akronieme...
×

Blokkies en Akronieme...

Die son is nog lank nie op nie, net sy voorlopers blink teen die windpompskeppers.

Read More

June

Windstil yskoue oggend in Bloemfontein...
×

Windstil yskoue oggend in Bloemfontein...

Dit was \'n windstil yskoue oggend in Bloemfontein.

Read More
Watervoels, nuus en paar gedagtes.
×

Watervoels, nuus en paar gedagtes.

Dit is ‘n mooi oggend hier op die plaas. Bewolk, met ‘n matige wind uit die noorde. Die swaeltjies speel in die wind en hulle skril roep na mekaar vertel ‘n storie van lekkerkry in die lug.

Read More

July

Junie is verby!
×

Junie is verby!

In \'n groot ruimte, waar afstand in ligjare gemeet word, het die aarde haar baan behou en om die verste punt gedraai.

Read More
Warm wintersgroete...
×

Warm wintersgroete...

Junie was ‘n goeie maand, vol vrolikheid en kinderlaggies. Ons familie se laatlam is veilig hier en het ‘n verjaarsdagdatum so tussen haar twee niggies gekies.

Read More

August

Augustus is hier!
×

Augustus is hier!

Winterdae het n spesifieke bekoring wat my soms ongemaklik laat voel.

Read More

September

Winterreën bring lenteseën.
×

Winterreën bring lenteseën.

Toe ek kom sit het om hierdie maand se nuusbrief te skryf, het dit gereën.

Read More

October

Ou vriende...
×

Ou vriende...

September het begin met nog kuikens, ‘n vreugdevolle gebeurtenis om nuwe lewe te aanskou.

Read More

November

Louis Leipoldt dig...
×

Louis Leipoldt dig...

Louis Leipoldt dig: “Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand!” Dit is wanneer die Jakarandas blom en die sypaadjies met hulle mooi blomme versier.

Read More

December

Hele emmer vol!
×

Hele emmer vol!

Wanneer jy begin oplet na dit wat rondom jou gebeur met die oog op volgende maand se nuusbrief, kyk jy anders ...

Read More

Subscribe to our Newsletters

Be part of
Groen Getrou
Groen Getrou Logo
Newsletter
Subscribe...
Stay Updated...
Receive our monthly Newsletter directly in your inbox.
✦ ✦ ✦